![](/static/cache/ec/55/ec5519cd23833cfd53a7ec6be74e8721.jpg)
Die Huidige Hemel en die Toekomstige Hemel (The Present Heaven and Future Heaven)
article
Wat ons gewoonlik aan dink wanneer ons die woord Hemel hoor is wat teoloë na verwys as die tussentydse Hemel. Vir Christene is dit waarheen ons gaan wanneer ons dood gaan. Dit is die plek waar ons sal woon totdat ons liggame opgewek word.